Dit is deesdae baie maklik om Youtube of enige video van die internet af te laai deur Internet Download Manager te gebruik:
Gaan na die website adres hier onder en download die sagteware.
http://www.internetdownloadmanager.com/
Dit is verniet vir 30 dae daarna met jy $24.95 betaal eenmalig. Dit is regtig die moeite werd.