Len Muller – Smag Na Jou
Musiek video vir my nuutste enkelsnit "Smag na Jou" vanaf my debuut-album, Doodgewone Avontuur, wat op 27 Mei 2015 bekendgestaan is.
Koop die song hier: https://itunes.apple.com/za/album/sma...
www.lenmuller.com
Bookings: bookings@kanadarecords.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/lenmuller1
Twitter: https://twitter.com/LennieMuller
Soundcloud: http://soundcloud.com/lenmuller
www.ducksproductions.com
Die lied is gebore uit ‘n diep verlange na iets meer. Iets wat mens se lewe vervul eerder as dinge wat ‘n mens net tydelik op vul. Dit is die kyk na geloof vanuit ‘n ander perspektief en gesels oor die idee dat mens soms klein voel daarsonder. Berge en probleme raak al hoe groter as geloof verdwyn. Geloof in ‘n Skepper maar ook geloof in mense. “Dit was geskryf in ‘n tyd toe ek mense baie moeilik vertrou het. Ek vertrou steeds baie moeilik maar die lied wil mense (en myself) bemoedig om hoop en vervulling op die regte plekk te soek” sê Len. “My lirieke is baie persoonlik, diep en eerlik. Dit kom bykans netso uit my persoonlike joernaal. Ek wil graag hoop in mense se lewens insing en dié bemoedig wat deur swaar tye gaan. Ek is moeg vir veral Afrikaanse musiek sonder enige emosie.
Ek glo ek het meer om oor te sing as net geld, meisies en goeie tye. Die mooiste liedjies vir my is die hartseer liedjies, want moeilike tye is ook deel van die lewe waardeur ons almal gaan.
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer
Starburst Promosies
Sel: 083 635 4717 alishia@starburstmusic.co.za
Vir Optrede besprekings kontak my
E-pos: bookings@lenmuller.co.za // len@lenmuller.co.za
Musiek video vir my nuutste enkelsnit “Smag na Jou” vanaf my debuut-album, Doodgewone Avontuur, wat op 27 Mei 2015 bekendgestaan is.
Koop die song hier: https://itunes.apple.com/za/album/sma…
www.lenmuller.com
Bookings: bookings@kanadarecords.co.za
Facebook: http://www.facebook.com/lenmuller1
Twitter: https://twitter.com/LennieMuller
Soundcloud: http://soundcloud.com/lenmuller
www.ducksproductions.com
Die lied is gebore uit ‘n diep verlange na iets meer. Iets wat mens se lewe vervul eerder as dinge wat ‘n mens net tydelik op vul. Dit is die kyk na geloof vanuit ‘n ander perspektief en gesels oor die idee dat mens soms klein voel daarsonder. Berge en probleme raak al hoe groter as geloof verdwyn. Geloof in ‘n Skepper maar ook geloof in mense. “Dit was geskryf in ‘n tyd toe ek mense baie moeilik vertrou het. Ek vertrou steeds baie moeilik maar die lied wil mense (en myself) bemoedig om hoop en vervulling op die regte plekk te soek” sê Len. “My lirieke is baie persoonlik, diep en eerlik. Dit kom bykans netso uit my persoonlike joernaal. Ek wil graag hoop in mense se lewens insing en dié bemoedig wat deur swaar tye gaan. Ek is moeg vir veral Afrikaanse musiek sonder enige emosie.
Ek glo ek het meer om oor te sing as net geld, meisies en goeie tye. Die mooiste liedjies vir my is die hartseer liedjies, want moeilike tye is ook deel van die lewe waardeur ons almal gaan.
Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer
Starburst Promosies
Sel: 083 635 4717 alishia@starburstmusic.co.za
Vir Optrede besprekings kontak my
E-pos: bookings@lenmuller.co.za // len@lenmuller.co.za
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr