Leon Schuster – Dirty Dancing

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Leon Schuster is die vervaardiger van rolprente, ‘n komediant en akteur, ‘n sanger en is Suid-Afrika se koning van fopkamera.
Hy is veral bekend danksy sy komiese rolprente wat Suid-Afrika se kultuur en kultuurverskille uitbeeld.
Hy ontvang baie kritiek vir veral sy rolprente, wat as “toilethumor” beskou word, maar is die een rolprentvervaardiger wat oor taal- en kultuurgrense ‘n aanhang opgebou het.

css.php