Martin Bester – Boerepop (Amptelike Musiekvideo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Koop/Luister ‘Boerepop’ hier: https://MartinBester.lnk.to/Boerepop

Volg vir Martin Bester op sosiale media:

Facebook: https://www.facebook.com/MartinBesterSolo?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/martin.bester?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok: https://www.tiktok.com/@martin.bester?_t=8hnMuwkPrYT&_r=1
___________________________________

Lirieke:

Ek werk Maandag tot Vrydag
Van 9 tot 5
Ja die geldjies is min
Maar dis in
Dis vroeg opstaan
En laat gaan slaap
As jy die pyp wil rook
Hou net jou pot aan die kook

Gooi vir my
Gooi vir my
Gooi vir jou

Gooi vir my
Gooi vir my
Gooi vir jou

Waar’s die ys
Bring jou glas
Gooi vir ons ‘n dop
Dis tyd vir boerepop
By die huis
Of oppi plaas
Lyf teen lyf
Laat die dans afskop
Want boerepop
Laat die partytjie hop
Ja boerepop
Laat jou hart so vinnig klop

Ek is klaar gewerk
En ek is moeg geploeg
Ja die week was lank
Lank genoeg

Ek is nou klaar gestroop
Moet nog ‘n bottle koop
As jy die pyp wil rook
Hou die pot aan die kook

O Gooi vir my
Gooi vir my
Gooi vir jou

O Gooi vir my
Gooi vir my
Gooi vir jou

Waar’s die ys
Bring jou glas
Gooi vir ons ‘n dop
Dis tyd vir boerepop
By die huis
Of oppi plaas
Lyf teen lyf
Laat die dans afskop
Want boerepop
Laat die partytjie hop
Ja boerepop
Laat jou hart so vinnig klop

Maak leeg, maak vol
Maak leeg maak vol
Dis tyd vir boerejol
Maak vol
Maak leeg, maak vol
Dis tyd vir boerejol

Waar’s die ys
Bring jou glas
Gooi vir ons ‘n dop
Dis tyd vir boerepop
By die huis
Of oppi plaas
Lyf teen lyf
Laat die dans afskop
Want boerepop
Laat die partytjie hop
Ja boerepop
Laat jou hart so vinnig klop

css.php