Martin Bester – Disco Damage Feat. Loufi

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Luister of koop ‘Disco Damage’ hier – https://MartinBester.lnk.to/DiscoDamageMB

Volg Martin Bester op sosiale media:

Facebook – https://www.facebook.com/MartinBesterSolo
Instagram – https://instagram.com/martin.bester?igshid=YmMyMTA2M2Y=
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMNLWW87B/
Twitter – https://twitter.com/martinbester?s=21&t=KNLeCd0YM_KHGpxbfCei9w

______________________________________________________________________
Lirieke:

Moet nooit verander nie
Ek like jou soos jy is
Klein bietjie vreemd
Maar dis okay
Klein bietjie deur die mis

En wanneer die son skyn
Is dit moeilik om te verstaan
Dat dit by jou donker is
Met jou swart klere aan

Wees net wie jy is

Disco Damage
Van die ligte wat so flits
Ons lei aan Disco Damage
Disco Damage vannie pille vir krismis
Ons lei aan Disco Damage
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Disco Damage vannie ligte wat so flits
Disco Damage vannie pille vir krismis

Ons is nog nie klaar nie
Ons dra sonbrille sonder son
Bo vlieg ons saam met engele
Onder draai die duiwel rond

Maak jou oë en mond toe
Jy straal wat binne spook
Eintlik soek jy liefde
En liefde soek jou ook

Disco Damage
Van die ligte wat so flits
Disco Damage
Vannie pille vir krismis
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Ons lei aan aan Disco Damage

Op almal wat ons verloor het
Op almal wat ons nog oor het
Skink ons n drankie
En sê ons dankie

Loufi:

Always been known as the white bru
Die bru met die white shoes
Lekke’ music make me move to the right groove
Chise bru
Shoutout vir die manne wat die fights move
Here for a good time not to make the night good
(Shots, shots, shots)
Shots op die night bru
Is al laat bru is orite bru
But we here for a good time so let’s make the night good
Here for a lekke’ tyd
Good one too bring die pella uit
Dies dai nights wat ons alles celebrate
Good days bad ones op dieselfde tyd
En die
moments gaan forever bly
And we
Praying for better days
Maar ons kry n dop en ons light n splif
Lat ons almal kan vlieg soos n aeroplane

Disco Damage
Van die ligte wat so flits
Disco Damage
Vannie pille vir krismis
Laat morsige nagte
Ons ore wat nog suis
Ons lei aan aan Disco Damage

Op almal wat ons verloor het
Op almal wat ons nog oor het
Skink ons n drankie
En sê ons dankie

css.php