Mathys Roets – Droomvrou
South African Artist / Suid Afrikaanse Sanger: Mathys Roets
Track 07 off his CD 'Die tyd sal leer' (2002)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC !
Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in 'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Die musiek van Koos du Plessis het Mathys, met sy donker fluweelstem, soos ’n handskoen gepas.
Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wêreld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond.
Die pad wat hy gestap het, was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.
Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW-motorfiets van die pad af. Dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef.
(Uit die voorwoord van sy boek 'Steeds Mathys' ... die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets)
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for "fair use" for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
South African Artist / Suid Afrikaanse Sanger: Mathys Roets
Track 07 off his CD ‘Die tyd sal leer’ (2002)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC !
Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in ‘n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy ‘n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Die musiek van Koos du Plessis het Mathys, met sy donker fluweelstem, soos ’n handskoen gepas.
Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wêreld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond.
Die pad wat hy gestap het, was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.
Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW-motorfiets van die pad af. Dae lank hang sy lewe aan ? draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ? verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef.
(Uit die voorwoord van sy boek ‘Steeds Mathys’ … die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets)
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr