Moses Metro Man – Reus (Official Lyric Video)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Ons almal het ‘n geveg aan met iets binne ons, en elkeen van ons het ‘n reus binne ons wat aanhou baklei

LIRIEKVIDEO: Damiane van Reenen

PRODUCER: Ewald Janse Van Rensburg.

 Reus

Ek sal aanhou bloei,
teen al die skerp woorde stoei,
al my hande lam,
maar my gemoed bly kristal,
maar my longe is sterk
my hart weer vasgewerk,
maar ons sal nooit vergaan
Almal verdwyn,
maar die reus in my baklei,
ons is genoeg
ek en jy, die waarheid maak ons vry
Geprys en gespoeg,
gegraveer en geroes,
maar my lippe is nie meer swaar,
al raak my skouers ook al moeg,
maar my longe is sterk
my hart weer vasgewerk,
maar ons sal nooit vergaan
Almal verdwyn,
maar die reus in my baklei,
ons is genoeg
ek en jy, die waarheid maak ons vry.
Geprys en gespoeg,
gegraveer en geroes,
maar my lippe is nie meer swaar,
al raak my skouers ook al moeg.
Almal verdwyn,
maar die reus in my baklei,
ons is genoeg
ek en jy, die waarheid maak ons vry

css.php