Onthou My – Anton Botha (Acoustic)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Dit wil vir my voorkom asof gisteraand se speech net ’n mooi manier was om te sê dat die Lockdown verleng word. Slegte nuus vir enige een in die vermaak bedryf.
Dag 29, ’n song wat ’n goeie vriend, meneer Henning Joubert se idee was en waarop hy saamgewerk het.

????https://music.apple.com/za/album/onthou-my/1298374698?i=1298374902

???? nuwe videos op Youtube (www.youtube.com/abmusiek)

???? Album vrystelling: 29 April 2020 20:00 Facebook Live

????Nuwe album nou beskikbaar op eksklusiewe pre-order.

Die album gaan eers heelwat later op die digitale platforms beskikbaar wees. Vir R 150 kry jy een in die sakkie.
Betalings opsies:
Snapscan ( https://pos.snapscan.io/qr/HakV9D0D of https://pos.snapscan.io/qr/STB25C07 )
Paypal ( www.paypal.me/antonbothaband ) of
Direkte inbetaling. Gebruik asseblief jou selfoon nr as verwysing sodat ons jou kan kontak om jou album aan jou te stuur.

#artist #lockdown #Covid_19 #CoronaVirus #NuweAlbumNouBeskikbaar #Preorder #antonbothaband #bringdiemusiekterug

css.php