Voorskou van Theuns Jordaan en Juanita du Plessis se nuwe DVD “Hart vol drome”
Duet featuring two of South Africa’s rising Afrikaans stars – Willem & Andriette.
Kurt Darren – Voor Altijd Alle rechten bij de uitvoerders, producenten en verdere rechthebbenden. Deze audiovisuele presentatie is enkel bedoeld ter vermaak.
Kaapse Draai deur Nadine is ook een van ons gunteling liedjies. Nádine sing ‘n ou bekende liedjie Kaapse draai. Sy mag maar lekker sing en mooi ook. 🙂
Romanz – Reine Liebe 2012 Und mein ganzes Leben lang gelob ich eine Liebe nur bevor sie nicht erlegen sind, werd ich ein stiller Zeuge sein Mit jedem Atemzug…
Jakkals Trou met Wolf se Vrou deur Karlien van Jaarsveld is nog ‘n great musiek video.
Gevaarlik is die pennevrug van Chazelle von Lind. Die video is geskiet by Buddha-Ta Tapas, Bistro & Cocktail Lounge, Fourways, Johannesburg. Huisgenoot-Liedj…
Part 1 of the video trilogy. For more information about Die Heuwels Fantasties, visit http://www.dieheuwelsfantasties.za.net/
Cd Available http://Amazon.com .I’m not sure what category to put this kid into he does some Country as well …I really like his music and I love this song …
Een van Die Heuwels Fantasties se nuutste snitte, track 2 op hul nuwe album “wilder as die wiltuin” gelaunch op die 11de Maart 2011. Please comment what song…
134688 hits on Youtube before opening of this channel. From her album “Volmaakte kring” 2007 (Song of the year, Album sold 3 x platinumstatus)
Elizma Theron se nuutste musiek video. Beskikbaar op haar CD Gee My Meer.
I’m am performing tussen die duine , tell everyone you know.
Live performance at Afrikaans is Groot Concert.
GENEES HIERDIE LAND is spesiaal geskryf en opgeneem deur Bobby van Jaarsveld en Tania Strauss. Die wins van die cd gaan hoofsaaklik vir die ANNEBEL FOUNDATIO…
Music video filmed for South African artists “Romanz” by Blixem Productions.
http://facebook.com/romanzforeurovision/ Vote on: http://eurosong.rts.ch/artiste/romanz/ (5-25 October & 25 October-3 November, once per day) http://rsi.ch/e…
Pure poetry! Not meant to infringe on any copyright.
DJ OSSEWA KUIER BY JUKEBOX EN ONS BRING HULDE AAN RAAPIE KNAAPIE.
Hier is net advertensies en nie live optredes nie. Ek soek videos van Afrikaans is Groot. Stuur dit vir my asb by info@afrikaanse-musiek.co.za. Dankie! 🙂    
Kort onderhoud met Karlien van Jaarsveld oor Afrikaans is Groot 2012.
Leigh-Anne het agter the skerms gaan loer na Afrikaans is Groot by Morletta Kerk. Hierdie show is een om nie te mis nie die jaar!    
Eindeloos deur Nadine. Na die internasionale bekendstelling van ‘This Time I Know’ stel Nádine haar nuwe Afrikaanse album ‘Eindeloos’ bekend.
Dr Victor & Theuns Jordaan-Afrikaans is Groot 2012.
Hier is die nuutste Afrikaanse Musiek Video van Zita, Jy Tel My Op. Ek sien die video nou baie op Kyknet se musiek kanaal.  
css.php