Ramey Short – More Kom Die Son Weer Op (Official Video)
More Kom Die Son Weer Op :
(Online Streaming of Download)
Spotify :
https://open.spotify.com/album/6jA9XAIMMrOoIAuk5cvoOu
Itunes :
https://music.apple.com/us/album/1462496040?app=itunes
Soundcloud:
https://soundcloud.com/rameyshort/more-kom-die-son-weer-op
Hierdie is my eerste musiek video na amper drie jaar se harde werk om hierdie album op die been te bring.
Ek wil begin om dankie te sê vir Pascal Pienaar & Adrian Steyn wat ingestem het sonder om twee keer te dink & my gehelp het om `n lewenslange droom te bewaarheid, dan ook Daniël Steyn - dankie dat ek die Cobra vir `n dag kon gebruik sonder dat jy enige iets gevra het, jys `n ware vriend!
Fathom Media - julle is ongelooflik.
Ek kan nie uitgepraat raak oor hoe goed julle is nie & julle is sulke down-to-earth souls! RESPEK.
Ek glo my musiek video kon nie beter gemaak word deur enige iemand anders nie. Ek is ongelooflik trots om te kan sê dat ons het nie te sleg gedoen vir ñ eerste video nie.
To the next level.
Alles in perspektief, maak nie saak hoe die publiek op my musiek video reageer nie, ek kan sê dat ek alles self beplan & gedoen het - op my manier sonder dat enige iemand / recording label vir my gesê het hoe ek dinge moet doen & ek het my musiek video self betaal.
Aan almal daarbuite wat drome het, dis nooit te laat nie, keep chasing them with everything inside of you!
Soos Frank Sinatra altyd gesê het :
I DID IT MY WAY !
- Ramey Short
More Kom Die Son Weer Op :
(Online Streaming of Download)
Spotify :
https://open.spotify.com/album/6jA9XAIMMrOoIAuk5cvoOu
Itunes :
https://music.apple.com/us/album/1462496040?app=itunes
Soundcloud:
https://soundcloud.com/rameyshort/more-kom-die-son-weer-op
Hierdie is my eerste musiek video na amper drie jaar se harde werk om hierdie album op die been te bring.
Ek wil begin om dankie te sê vir Pascal Pienaar & Adrian Steyn wat ingestem het sonder om twee keer te dink & my gehelp het om `n lewenslange droom te bewaarheid, dan ook Daniël Steyn – dankie dat ek die Cobra vir `n dag kon gebruik sonder dat jy enige iets gevra het, jys `n ware vriend!
Fathom Media – julle is ongelooflik.
Ek kan nie uitgepraat raak oor hoe goed julle is nie & julle is sulke down-to-earth souls! RESPEK.
Ek glo my musiek video kon nie beter gemaak word deur enige iemand anders nie. Ek is ongelooflik trots om te kan sê dat ons het nie te sleg gedoen vir ñ eerste video nie.
To the next level.
Alles in perspektief, maak nie saak hoe die publiek op my musiek video reageer nie, ek kan sê dat ek alles self beplan & gedoen het – op my manier sonder dat enige iemand / recording label vir my gesê het hoe ek dinge moet doen & ek het my musiek video self betaal.
Aan almal daarbuite wat drome het, dis nooit te laat nie, keep chasing them with everything inside of you!
Soos Frank Sinatra altyd gesê het :
I DID IT MY WAY !
– Ramey Short
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr