Ray Dylan – Kom Lê My Voor Jou

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Geniet die enkelsnit op die musiekplatfrom van jou keuse — https://linktr.ee/raydylan

Lirieke:
Jy’t aan my hand gevat
Jy’t gese ek is joune my skat
Jou woorde was mooi
En jy’t my lewe net daar kom voltooi

Ek wou met nie meer
Op my eie ‘n Sondag spandeer
En toe is jy daar
En drome was waar

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam met joune
My engel laat die liefde ons leer
En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
Dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my Liefde en my trots

Jy’t aan my hand gevat
Jy’t gese ek is joune my skat
Jou woorde was mooi
En jy’t my lewe net daar kom voltooi

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam met joune
My engel laat die liefde ons leer
En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
Dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my liefde en my trots

Kom lê my voor jou
Kom sit my net neer
Maak my liggaam met joune
My engel laat die liefde ons leer
En dis die Vader se waarheid
Elke deksel het sy eie pot
Dankie dat jy vir my daar is
Dankie jy’s my Liefde en my trots

Dankie jy’s my Liefde en my trots

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

css.php