Refentse – Boerebal (Official Audio)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Official Audio for “Boerebal” by Refentse.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/Boerebal

Follow Refentse op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/RefentseSA
Instagram – https://www.instagram.com/refentsemusic/
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSeyH1YQB/
Select Musiek Website – https://selectmusiek.co.za/refentse/

Boerebal – Lirieke

Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie, bal

Wil jy dans of hou van soene saans?
Sny jou lyn na die boereplein
Boere dans tot die middel van die aand
Kliek op jou ligging en kom tot by my
Papmeel op die vloer, staan reg vir ‘n lekker roer
Sny jou lyn na die boereplein
Klippies en cola, lekker
Oom Joggie is die DJ, wakker
Hak hier in by die boeretrein

Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie
Boerebal

Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie, bal

Ek’s haar savior, this party is in labour
Sny jou lyn na die boereplein
My glas is altyd halfpad vol
But I’m always ready for a boer-bar-brawl
Hak hier in by die boeretrein
My knipmes vreet die biltong op
Formule vir ‘n boere-opskop
Sny jou lyn na die boereplein
Pietman huil, sy hart is seer
Hy sê die boerbalbyt is buite beheer
Vind jou weg na jou ma huis

Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie
Boerebal

Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie, bal

Boerebal
Bal bal, balletjie balletjie
Boerebal
Bal bal, balletjie balletjie
Boerebal
Bal bal, balletjie balletjie
Boerebal
Bal bal

Ons gooi ‘n boerebal
Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie
Boerebal

Ons hou partytjie in jou ma se taal
Oooh boeremeisies maak die manne mal
Party tot die sonop by die boerbal
Balletjie balletjie, bal bal
Balletjie balletjie, boerebal

Official Audio by Refentse performing Boerebal. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/5QOhdT

#Refentse #Boerebal

css.php