REGSTREEKS IN HARMONIE PROMO Launch 2

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Vir die eerste keer in Suid-Afrikaanse geskiedenis, bring Sing in Harmonie wenners teen wenners bymekaar om regstreeks te kompeteer vir die eerste nasionale kampioen vir 5 reekse. Die gewilde kore kompetisie het sedert 2014 gegroei van 24 inskrywings tot 130 vanjaar. Kore van regoor die land word verwag en kykers kan uitsien na koorsang op sy beste. Skakel in vir Regstreeks in Harmonie, Saterdag 21 Oktober om 15:00, slegs op kykNET NOU!

css.php