RIAAN GROBLER – Vat 5 (Helpende Hand)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Soms het ‘n mens net daardie helpende hand nodig. Daardie ekstra hulp om ‘n doel te bereik of net ‘n medemens wat jou bystaan in ‘n moeilike tyd.
Vat 5 is spesiaal deur Rudi Claase geskryf omdat Riaan baie graag betrokke wou raak by Solidariteit Helpende Hand op ‘n unieke manier. Al die inkomste wat die lied maak word netso aan Solidariteit Helpende Hand geskenk om te help met hulle projekte om mense se lewens te verander en te verbeter.
So, Vat 5!

css.php