Roep – Matthew John Duncan (Plectrum Promo)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Die enigste ding wat jou steeds moet verras, is die feit dat daar steeds goed is wat jou kan verras. Vandag wil ek gesels oor die volgende verrassing vir die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, Matthew John Duncan.

ROEP is ’n lied wat jou op ’n melodieuse reis neem. Dit bring al die kleure en patrone van popmusiek uit – amper asof jy daarna luister deur ’n kaleidoskoop.

Die volle musiekvideo word op 29 Mei 2020 op Matthew John Duncan se Facebookblad vrygestel.

https://www.facebook.com/matthewjohnduncanmusic

Lees meer op: www.plectrummusiek.co.za

css.php