Luister na ‘Kyk Na My Hart’ hier: https://rooksein.lnk.to/KykNaMyHart
Volg ons op:
https://www.facebook.com/Rooksein
https://www.instagram.com/rooksein
Lirieke:
As jy staan staan saam met my
Want ek is werd dat jy hier bly
Ek is verward en deurmekaar
Want jy hou my aan ‘n haar
Wat kan ek doen, wat kan ek sê
Sal dit help om in ‘n hoop te gaan lê?
En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Oohh…….
Ek ken jou hart deur die smart
En elke traan wat val maak my mal
Ek sien jou pyn en ek voel dit ook
So asof die duiwel in jou sake kook
Maar nou die feit van die saak wat ons na moet kyk
Dit is jy wat my gebruik
En ek staan met soveel vrae
Ek staan met soveel vrae
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Kyk na my hart en kyk na my siel
Want dit is jy wat my so verniel
Ek staan in die donker, donker donderweer
En dit is tyd dat ek my les leer
Oohh…….
Oohh…….
#Rooksein #KykNaMyHart
Music video by Rooksein performing Kyk Na My Hart. © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
http://vevo.ly/XWzT7y
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr