Hey jy kan op alle streaming services geluister word: https://ffm.to/heyjy
Song Credits:
Sakkie: Vocals
Francois van Coke: Vocals
Written by Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Francois van Coke & Sakkie
Directed by Heinrich Laubscher
Director of Photography: Michael Ellis
Video editing & VFX: Heinrich Laubscher
Production Assistant: Michelle Le Roux
Story by Hunter Kennedy & Heinrich Laubscher
Shot at Durbanville Squash Club
Thanks to Shaun Venter
LYRICS:
Hey jy!
Ek het jou lief!
Hey jy!
Lanklaas gesien
Hey jy!
Moenie nou so wees nie
Ons is energie
Goeie vibrasies
Ek is jy
(Wie’s jy?)
Ons is hulle
(Wie’s julle?)
Ene en nulle
Atome en golwe op die spektrum
En ek gee vir jou ‘n brief
Welkom tuis
Ek het jou lief
Toestemming om vrylik te kan praat
Jy is ‘n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat
Ek is net ‘n versinsel van jou verbeelding
‘n Speelding in die kosmiese karrousel
‘n Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome
Spoke en atome
Ons is almal een bewussyn
Wat onsself ervaar
Nee, daar is nie dood nie
Die lewe is net ‘n speletjie
En ons is net karakters in die storie van alles
Toestemming om vrylik saam te braai
Dis lekker om jou weer te sien, want ek was bang
My grootste vrees is nou my wapen
Visie nou weer duidelik
Die dood is onvermydelik
Sien dit in my drome
Hoor dit deur die bome
Ek glo ons kan verander
En beter wees vir ander
Wees soos die water
Die einde kom altyd nader
Sing dit, want die tyd is min
Hey jy!
Ek het jou lief!
Hey jy!
Lanklaas gesien
Hey jy!
Moenie nou so wees nie
Ons is energie
Goeie vibrasies
Ek is jy
(Wie’s jy?)
Ons is hulle
(Wie’s julle?)
Ene en nulle
Atome en golwe op die spektrum
En ek gee vir jou ‘n brief
Welkom tuis
Ek het jou lief
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr