“Sal jy?” gaan oor twee mense wat perfekte pasmaats kon wees. Hulle vind mekaar egter in verdraaide dimensies van ouderdom en omstandighede. `n Liefde wat nie plek in Tyd kon vind nie, maar wel in Ruimte. Selfs al is die boek van hierdie Liefde reeds lankal toegemaak. Wysheid breek egter deur vooropgesteldheid na die die heilige ontasbaarheid van hoop. “Sal Jy? Want eendag is beter as niks nie.”
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr