Geskryf deur – Isabella Coleske
Video deur – Brontide Collective
Koop of luister ‘Los My’ hier – https://SamanthaLeonard.lnk.to/LosMy
Volg Samantha Leonard op sosiale media:
Facebook – https://www.facebook.com/samanthaleonardofficial
Instagram – https://www.instagram.com/samanthaleonard_artist/
TikTok – https://www.tiktok.com/@samantha_leonard
_____________________________________________________
Lirieke:
Jy sit jou hand op haar been,
Maar jy doen dit net as ek kyk,
Weet jy maak my seer
Jy sê jy’s lief, lief vir my,
Hou van laatnagte praat,
Maar vroegoggend baklei
Ohowoho, oh oh owoho,
Jy vat my om die lyf, hou my bietjie styf
Ohowoho, oh oh owoho,
Maar los my as jy dit nie voel nie
As jy dit nie bedoel nie,
Jou ritme oor my spoel nie
Dink jy weet maar weet nie
Wat jy aan my doen nie
As jy dit nie bedoel nie,
Moenie speel ek wil nie
Weer dieselfde seer bly voel nie.
Ohowoho, oh oh owoho
Los my weer ek ken die seer
Ohowoho, oh oh owoho
Los my weer ek ken die seer
Jy’s alleen nou bel jy my weer
Jy’t geweet dit gaan gebeur,
Sê wat jy wil sê, maar moenie weer
Dink dat ek sal, oor en oor bly val
Soos elke liewe keer,
Ek sal nooit weer
Ohowoho, oh oh owoho,
Jy vat my om die lyf, hou my bietjie styf
Ohowoho, oh oh owoho,
Maar los my ek wil dit nie voel nie
As jy dit nie bedoel nie,
Jou ritme oor my spoel nie
Dink jy weet maar weet nie
Wat jy aan my doen nie
As jy dit nie bedoel nie,
Moenie speel ek wil nie
Weer dieselfde seer bly voel nie
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer
Slaan elke deur toe
Of gee my nog ‘n soen,
Sê vir my wat jy wil doen
En wys my net hoe
As jy dit nie bedoel nie,
Jou ritme oor my spoel nie
Dink jy weet maar weet nie
Wat jy aan my doen nie (ooh)
As jy dit nie bedoel nie,
Moenie speel ek wil nie
Weer dieselfde seer bly voel nie (ooh)
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer (ooh)
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer (ooh)
Ohowoho, oh oh owoho,
Los my weer ek ken die seer
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr