#NUWEVRYSTELLING – Sharoney is soos ’n goeie bottel vonkelwyn. Haar borrelende persoonlikheid en liefde vir die lewe is net so indrukwekkend soos die passie en talent waarmee sy elke liedjie wat sy opneem aanpak… iets wat sy weereens bewys met haar nuutste en langverwagte vrystelling, ONS TEEN DIE WÊRELD.
LEES MEER HIER:
https://www.plectrummusiek.co.za/sharoney-ons-teen-die-wereld/
#plectrum #afrikaans #sharoney #musiek #indieNuus
Starburst Promotions @starburst_promotions Sharoney @sharoney_musiek
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr