Somerkersfees vakansie
Desember tyd sit almal nader
Party is nader as die ander
Wie soek nou die sneeu as jy ’n bietjie warm son kan kry
Van die see tot in die bosveld
Van die Vrystaat tot in die Laeveld
Stook ons al die vure nooi jou bure dis ‘n opskop aand
Steek nou aan daai vure
Vier die lewe dis ’n opskop aand
Dis somerkersfees vakansie
Bikini’s, plakkies en suncream
Vergeet van al jou planne sit jou hande in my hande
Ons gaan kuier tot die son op kom
Dis somerkersfees vakansie
Maak jou brieke los moenie stop nie
Vergeet van al jou planne
Sit jou hande in my hande
Maak los
Dis somerkersfees vakansie
Skop jou skoene uit
Haal asem
Bruin gebrande lywe
Wat almal saam sing
Gooi nog bietjie kole,sonder sole dis ’n opskop aand
Steek nou aan daai vure
Vier die lewe dis ’n opskop aand
Dis somerkersfees vakansie
Bikini’s, plakkies en suncream
Vergeet van al jou planne sit jou hande in my hande
Ons gaan kuier tot die son op kom
Dis somerkersfees vakansie
Maak jou brieke los moenie stop nie
Vergeet van al jou planne
Sit jou hande in my hande
Maak los
Dis somerkersfees vakansie
Dis somerkersfees vakansie
Bikini’s plakkies en suncream
Vergeet van al jou planne sit jou hande in my hande
Ons gaan kuier tot die son op kom
Dis somerkersfees vakansie
Maak jou brieke los moenie stop nie
Vergeet van al jou planne
Sit jou hande in my hande
Maak los
Vergeet van al jou planne
Sit jou hande in my hande
Maak los
Dis somerkersfees vakansie
Dis somerkersfees vakansie
Dis somerkersfees vakansie
Dis somerkersfees vakansie
Somerkersfees Vakansie:
Skrywer: Anton Botha
Publisher : ABM Publishing
Uitgewer: BluEyesRecords
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr