Stefan Bezuidenhout – My Hero, my Pa

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Stefan Bezuidenhout was die nasionale kampioen in die kykNET NOU reeks, Solis vir Christus gedurende 2015.

Sedertien was hy al te sien op televisie reekse soos Sing in Harmonie, Kleuterzone kampioenskappe en baie meer.

Sy debuut cd is pas vrygestel.

Besoek www.absproduksies.com of stuur gerus ‘n epos na rensche@absproductions.co.za vir meer inligting.

css.php