Die #liedjieboerlockdown2020 “singer- songwriter-reeks” vervolg. Hierdie opnames van liedjies wat ek geskryf het, maar grootliks nooit self opgeneem het word sommer so by die huis gemaak. Onthou ook van ons ‘aanlyn hoed’ vir contributions: https://tickets.tixsa.co.za/event/anton-goosen-you-tube-singer-songwriter-reeks2 [More]
Kom vier TROTS jou erfenis, want dit is Monumentaal! Maak gereed vir die mees monumentale vituele konsert nóg! 24 September, regstreeks en EENMALIG. Kry jou kaartjie nou ? https://bit.ly/Monumentaal2020. Jy wil dit nie misloop nie. [More]
“Like a lotus flower, we too have the ability to rise from the mud, bloom out of the darkness and radiate into the world.” – Unknown Director: Dominic Bekaert Production House: Zoopraxi Studios Produced by: [More]