Loer hier vir ‘n kykie agter die skerms na die opname proses van Douvoordag se debuut album DIE AVONTUUR! Ons gesels met die verskillende vervaardigers van die album asook met Douvoordag – Ilse & Jattie [More]
Kaartjies vir Douvoordag se album “Die Avontuur” vrystelling 11 Sep 2018 by Atterbury Teater in Pretoria is nou beskikbaar by Computicket! Related PostsMatthew Duncan – Daybreak (Original Mix) Trance All-Stars Records [Promo Video]Matthew Duncan brings [More]