Herman Kleinhans en Jan Blohm se nuwe musiekvideo “Waar’s Jy” Kamera & Edit: Christiaan Rossouw Regisseur: Christiaan Rossouw & Veronica Kotze Akteur in Karoo: Willem Rossouw. Musiekvideo Vervaardiger: Sidefilm Production/Lionel Smit Studio Vervaardigers: Vonk Musiek [More]
Ek en Hemelbesem het ‘n wyle terug besluit om iets saam te doen maar ons wou iets doen met ‘n boodskap en hier is die resultaat. Die opname is live opgeneem en afgeneem een aand [More]