Almal se gunsteling tyd van die jaar. Die tyd wanneer familie en vriende bymekaar kom om fees te vier. Hierdie week wys Nataniël disse wat ontwerp is vir die feestafel en gee idees om ons [More]
Vir baie mense is die woord “bak” een wat vrees skep en die adrenalien opjaag. Dit is dan wanneer ons onmiddelik na ‘n magdom van bestandele en metodes gryp om die gebak perfek te kry. [More]
“Uit die boeke” is normaalweg ‘n verwysing na iets ongewoon en meesterlik maar kan ook verwys na resepte uit argiewe of selfs modern kookboeke. In hierdie episode is beide verwysings korrek want Nataniël skep meesterdisse [More]
Elke mens op aarde was al op ‘n stadium by ‘n kerk- of skool basaar. Ons onthou alles wat ons by die basaars te koop gesien het om te eet en besef dit was altyd [More]
Aanhangers buite Gauteng kry nou ook die geleentheid om Nataniël by uitgesoekte teaters landwyd, te sien. Hy kuier in die ateljee en gesels met Coenie oor dié groot prestasie en wat hy nog alles in [More]
Die wêreld is vol koslegendes. Mense wat deur die jare ‘n verskil gemaak het in die gastronomiese geskiedenis en wat die manier waarin ons in die hedendaagse tyd kos maak en eet, gevorm het. Nataniël [More]
NOW AVAILABLE! https://itunes.apple.com/za/album/factory-live-at-emperors-palace/id763474999 Kalahari.com: http://www.kalahari.com/Music/Factory_p_47872195 #BuyNow #Music (DVD) Takealot.com: http://www.takealot.com/music/world/nataniel-factory-dvd,30033753 (DVD) Factory is the new DVD by Nataniël. It is a journey of fantasy, fun, humour and hope that is inspired by the greatest act [More]
Somer is die seisoen wat almal herrinner aan vakansie, sonskyn en samesyn. Dit is ook die tyd van die jaar waar vrugte en groente op hul beste is. Nataniël wys ‘n verskeidenheid disse wat spesiaal [More]
Nataniël praat oor sy opname van NATANIËL VERTEL vir RSG se Kunstefees op LUG wat van 10 tot 14 November 2014 aangebied word. Related PostsRefentse – Voshaarnooi (Lewendige Opname)Official Music video for "Voshaarnooi ... Refentse [More]
Dekadent – ‘n woord wat beskryf beide wat ons dink van sjokolade en beslis die perfekte woord om die disse en die gedekte tafel van hierdie episode te verduidelik. Nataniël maak ongewone, tog watertand etes [More]
Daar is gereeld oomblikke in ons allerdaagse lewe waartydens ons onself in n situasie bevind waar krisis kos benodig word, soos wanneer onverwagte gaste opdaag of mense wat moes kom vir tee opeindig om vir [More]
Om ‘n goeie indruk te skep voor ons vriende en familie is belangrik maar daar is niks op aarde so intens soos om ‘n goeie indruk op ons base te maak nie. Nataniël kry die [More]
Soos te verwagte, kan Rian van Heerden skaars ‘n woord inkry wanneer Nataniël in die Rian-ateljee kom kuier. Nataniël praat en praat en praat… oor dit en d…
Dié bekende vermaaklikheidskunstenaar en rubriekskrywer, Nataniël, is tans op die groot skerm met sy gewilde, Combat. Dié stuk wat oorspronklik vir die verho… Related PostsDKNT: 5 Mei 2012 – Wynand StrydomDit gaan goed met Wynand [More]
Nataniel and Joe Niemand perform the Nataniel hit song In ev’ry star. Produced and Directed by Deon de Bruyn and Edited by Izeldi Gerber. This original versi… Related PostsContemplating Quitting: The Untold Truth Behind My [More]