#NUWEVRYSTELLING – Sharoney is soos ’n goeie bottel vonkelwyn. Haar borrelende persoonlikheid en liefde vir die lewe is net so indrukwekkend soos die passie en talent waarmee sy elke liedjie wat sy opneem aanpak… iets [More]
Die enigste ding wat jou steeds moet verras, is die feit dat daar steeds goed is wat jou kan verras. Vandag wil ek gesels oor die volgende verrassing vir die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, Matthew John Duncan. [More]
Die immergewilde Martin Bester het diep in Afrikaanse musiekliefhebbers se harte gekruip en het pas sy splinternuwe enkelsnit, ANDERS, vrygestel. In dié liedjie spreek hy die uniekheid van anders wees aan – en dat mense [More]
css.php