Stream my album hier – https://umgafrica.lnk.to/TascheEP
Volg my:
Instagram: https://www.instagram.com/tascheburger
Facebook: https://www.facebook.com/tasche/
Twitter: https://twitter.com/tascheburger
Lirieke:
Maandag is om die draai my bene voel lam
Ek stap stadig met my skouers wat hang
Bring jou issues
Bring jou pyn
Ek bring rose en maanskyn
Tyd verdwyn in hierdie straat waar jy bly
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Ek is kwesbaar en ek sukkel om te staan
Daar’s ‘n storm in my hart wens jy verstaan
Bring jou issues
Bring jou pyn
Ek bring ys en rosé
Kom ons verdwyn want dit raak donker hier om my
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Sê net vir my
Wat jy wil hê
Of skryf vir my ‘n brief
As jy dit nie kan sê nie
Onthou
Jy was altyd eerste daar
My net soos ek is aanvaar
Nou’s jy die trotse eienaar
Van ‘n tweedehandse hart
Onthou ek het nie veel nie, maar jy kan alles vat
Tweedehandse woorde
Met ‘n tweedehandse hart
As ek nie ‘n taxi kry nie sal ek duimgooi langs die pad
Dis ‘n old-school meisie die
Met ‘n tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Tweedehandse hart
Music video by Tasché performing Tweedehandse Hart (Lyric Video). © 2020 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
http://vevo.ly/jt6Rvh
Thanks! Share it with your friends!
Tweet
Share
Pin It
LinkedIn
Google+
Reddit
Tumblr