Véronique & Christiaan Kritzinger – Ek Moet Jou Hê (Need You Now)

Share it with your friends Like

Thanks! Share it with your friends!

Close

Alles Afrikaans: https://itunes.apple.com/za/album/alles-afrikaans/id739705407?uo=4&at=11l4yH

Hierdie opwindende nuwe konsep-album verskaf ‘n nuwe, vars benadering op ‘n Top 40 pop samestelling, omdat dit spesifiek vir die Afrikaanse mark saamgestel is. Die snitte bestaan uit opnames van vandag se grootste treffers — produksies van die hoogste gehalte – en word in Afrikaans vertaal en vertolk deur die beste nuwe Suid-Afrikaanse sangtalent. Alles Afrikaans: “Die Wêreld se grootste Treffers in Jou Taal”!

css.php